NHK Pretoria-Oos Gemeent nooi jou uit na ons Damesbyeenkoms op 10 Junie 2023 om 9:00 met die tema : Verander met die 1% reel.
Anneke Bothma gaan gesels oor die emosionele gesondheid, emosionele volwassenheid van gesinne.
Back to All Events