In Kontak-Diens

In Kontak-Diens

8 Junie 2014

Tema: Maskerloos voor God (6) - ASSEBLIEF

Ds Hannes van der Merwe

IN KONTAK-DIENS MET 'N BOODSKAP VIR ELKEEN

Wat is 'n In Kontak-Diens?

'n In Kontak-Diens is 'n aanbidding geleentheid waar daar 'n ontmoeting met God kan plaas vind, waar ons kan stil word voor God en dele uit Sy Woord oordink en deur bid.

Dit is 'n geleentheid waar die Woord van God sentraal staan en nie 'n preek of 'n prediker nie en waar die verskillende kunsvorm ook ingespan word vir luister na God en ons antwoord tot God.

Klik op die foto en volg die In Kontak - diens stap vir stap