KERKKANTOOR
Tel: 012 460 8441
E-pos: admin@pretoriaoos.com
Adres: Delyweg 100, Waterkloofpark, Pretoria, 0081
Posadres: Posbus 36318, Menlopark, 0102
Die kerkkantoor is die administratiewe hart van die gemeente. Ons Gemeentebestuurder en administratiewe personeel het hier kantore. Reëlings vir troues en begrafnisse word ook vanuit hierdie kantoor getref.
KANTOORURE
Ma-Vry 08:00-13:00
Sondae 10:00-10:30
Gemeentebestuurder:
Magda Cunze
Tel: 083 308 0995
E-pos: nhka.pretoriaoos@gmail.com
Administratiewe Beampte:
Justine van der Linde
Tel: 012 460 8441
E-pos: admin@pretoriaoos.com
Finansiële Beampte:
Johann Nel
E-pos: ptaoos@nhk.co.za
Orrelis/Koster:
Pieter van den Berg
Tel: 072 041 3954
E-pos: orrelpieter@yahoo.com
Terreinopsigter:
Vakant
OFFERGAWES
WAAROM EN HOE?
WAT SÊ DIE BYBEL?
“Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.” (2 Kor. 9:7)
WAAROM OFFERGAWES?
Jy sê dankie!
Jy leer om van God afhanklik te lewe.
Jy belê in God se Koninkryk en word ‘n vennoot daarin.
Jy wys aan watter geloofsgemeenskap jy jouself verbind.
HOE KAN EK ‘N OFFERGAWE GEE?
Ons moedig lidmate aan om deur die gee van gereelde offergawes deel te wees van die bediening van die gemeente en die uitleef van ons visie.
Jy kan by die bank reël vir ‘n gereelde debietorder indien jy nie van elektroniese bankdienste gebruik maak nie.
Al meer lidmate verkies om hul dankoffer deur middel van ‘n gereelde elektroniese oorbetaling te doen. Ons moedig dit graag aan.
Daar is offergawekoeverte in die houtrakkies by al die deure.