EK HOOR HOOP

Advent gebeur elke jaar die vier weke voor Kersfees waar ons bewustelik onsself voorberei en instel vir Kersfees: vir die herdenking van die geboorte van ons Verlosser, vir die koms van die Een vir wie die wereld gewag het, wat vir ons nuwe lewe gebring het met Sy koms......en vir wie ons nou weer wag.