OOS VAN EDEN (1) Twee happies met totaal verskillende gevolge

Hierdie is die eerste in ons reeks tydens die Lydenstyd.  Daar word gewys hoe God van die begin af 'n sekere pad met die mens wou loop, maar dat een happie van een verbode boom alles verander het.  Sien raak hoe God daardie gevolge wou omkeer met 'n ander "happie". 

Tydens die reeks moet ons ontdek dat dit nodig was vir Jesus om aan die kruis te sterf, aangesien die mensdom hulself "oos van Eden" bevind.